FOXWOODFEES 2020
  • 20
  • 07

Kleurblind! Dis die tema vir vanjaar se Foxwoodfees!

Vanjaar se program sal later bekend gemaak word. Hoogtepunte sluit in:

Jodin dig in Afrikaans – Sandra Prinsloo lees gedigte van Olga Kirch.

Plumtree – Die bekroonde verhoogstuk wat by die Edinburgh Fees gespeel het.

‘n Nuwe verwerking van Leonardo se Poort.

Kuns en Musiek sal nog aangekondig word!