Heidi Hadaway – Beeldhouer
  • 27
  • 08

Foxwood spog vanjaar met ‘n uitstalling van beeldhouwerk deur die bekroonde beeldhouer, Heidi Hadaway.

 

Die uitstalling sal in die Foxwood tuine wees van 16 tot 25 Oktober!