|
Foxwood Theatre - Great entertainment |
|
|
|
Spotlight - Poetry Lounge by Kathy Raven - CD Launch!!!
Foxwood is very happy to welcome back the amazingly tallented Kathy Raven on Sunday the 12th to launch her new Poetry Lounge CD. She will then be heading for California to play with bluesman Lenny Blue and promote album...
Don't let this opportunity slip by!
SHOW OPENS: Sunday 12th ASeptember at 6pm.
(Tickets are R80 per person)
Enjoy High Tea in the Historical Villa or in the Lush Gardens (weather permitting) at 16:30 for R110 per person. Booking is essential!
To book call 011 486 0935
or mail admin@foxwood.co.za |
| |
|
Foxwood Theatre's Flagship Production:
‘n Tyd om Lief te Hê.
It's an Afrikaans play.
Highly regarded by all that have seen it.
Paul Boekooi:
Brumilda van Rensburg:
Magda van Biljon:
Hierdie verhaal ontplooi tussen 1903-1970
Dié toneestuk het 31 Januarie 2010 sy eerste jaar op die verhoog van die Foxwood-teater gevier. Organiese groei en aanpassings tydens die jaarlange speelvak het Tyd om Lief te Hê tot sy volle reg laat kom. Die eindproduk kan beskou word as ‘n volwaardige drama in ‘n genre van sy eie.
Die musiektoevoeging, die violis, Willem van die Walt word ‘n vyfde akteur/verteller wat met sy viool kommentaar lewer oor gebeure in die drama plaasvind.
Dit is ‘n greep van die lewe net na die Boere-oorlog. Marie Human bring ‘n besondere ervaring van die verhoog na haar interpretasie. Sy kleur die Vrystaatse landskap in en jy ruik die grond na die groot reën.
Cindy Swanepoel as Anna van Geuwelkranz maak van Anna ‘n geloofwaardige karakter. Dawid Louw (bekend in sy rol in Villa Rosa ) speel meesterlik die rol van Andries Marais.
Die verteller is die skrywer Jan Groenewald wat op die ouderdom van 85 die verhaal van Josef Hofmeyr vertel. ‘n Ou man met ‘n steeds brandende liefde wat nie volbring is nie. Alleen in die ewigheid kan hierdie brose liefde uiteindelik ‘n voltrekking bereik.
Hy is op soek na die waarheid en antwoorde – en uiteindelik wonder jy: Wat is die waarheid en waar vind ons antwoorde? Is daar hoegenaamd ‘n antwoord vir al die esoteriese vrae en is daar ‘n waarheid? In ‘n Tyd om Lief te Hê word jy werklik deel van era lank-lank gelede. ‘n Liefde wat aangeteken is in die Hemelse joernale.
Clive Rodel is ‘n talentvolle teaterregisseur - akteur, teater en TV-regie en jare as opdraggewende regisseur het vir hom die agtergrond gegee wat sy werk ‘n besondere karakter gee. Hy het ook die vetaling van die stuk meesterlik afgehandel.
Geskiedenis van ‘n Tyd om Lief te Hê
‘n Ware verhaal gebore in die Vrystaat en ontplooi in Johannesburg word as radio verhaal in 1985 vir die Afrikaanse Diens van Radio Suid Afrika aangebied.
Die sukses van die verhaal het alle verwagtinge oorskrei.
Die verhaal van Anna word vir die volgende paar jare vervolg met verskeie ander titels.
Die Huis van die Ruppinks l
Langs Weë van Verlange l
Families l
Maria

Anna van Geuwelkranz word in 2003 in ‘n filmteks omskep en Film and General in London besluit om dit te verfilm.
Clive Parsons en Davina Belling is direkteure van die film maatskappy en het o.a Tea with Misolini ook verfilm.
Dame Joan Plowright en haar dogter Julie-Kate Olivier (dogter van Laurence Olivier) word genader om twee rolle te vertolk vir die film. (Joan die rol van Magdalena en Julie-Kate as Anna)
|
|
Joan besluit die stuk het nog afrondings werk nodigIn die somer van 2004 vetrek die skrywer en sy venoot Pieter de Vos na London om vir ‘n week te gaan sit om ‘n tafel saam met Joan en haar dogter Julie-Kate om die stuk verder uit te byte en afterond.
Terug in Suid Afrika word al die nuwe idees van Anna geimpimenteer.
Die vyfde verwerking word voltooi.
Nadat Joan dit weer onder oë gehad het beveel sy aan dat daar tog ‘n 6 verwerking moet gebeur.
Groenewald en De Vos vertrek weer na London.
Dame Joan Plowright is baie gelukkig oor die verwerking.
Clice Parsons beluit na voltooing van die teks dat hy nie meer vir Julie-Kate wil gebruik om die rol van Anna te vertolk nie.
Dame Joan Plowright is geweldig ontsteld aangesien beide soveel aandag aan die ontwikkeling van die teks gegee het.
Pieter de Vos besluit uit lojaliteit vir Joan en Julie-Kate dat hy homself gaan ontrek van die produksie.
(Dit was ‘n groot teleurstelling vir Groenewald)
Twee jaar later word Clive siek en in 2009 sterf hy.
Groenewald het besluit om die toneelstuk in ‘n verhoogstuk te omskep. Dit word nou aangebied as ‘n trilogie.
Weereens word die verhoogstuk ‘n organiese proses en verander weekliks. Die toevoeging van musiek gee ‘n unieke dimensie aan die ontplooing van die verhaal.
Resensies as ‘n verhoogstuk:
Paul Spence;
An actor with the Royal Shakespeare Company from 1983-1989,
(Stratford-upon-Avon / London / Newcastle / Tokyo),
Paul has worked in theatres from Copenhagen to Vienna,
Belfast to Edinburgh.
N TYD OM LIEF TE HE
We wander into the delightfully intimate Foxwood Theatre, glass of wine in hand…
A lamp is lit and we are plunged into another world; the aftermath of the Boer War, over a hundred years ago…
Four actors; four faces etched into another time, a far different place:
- An old man yearns for the truth to be told
- A young girl yearns for the city of gold
- Her brother yearns for first love
- Their mother lives with humiliation and bitterness
In the writing there are shades of dreaming Chekov, the explosive family tensions of Ibsen – and the inexorability of Greek tragedy. This is grand human opera – and you can almost reach out and touch it.
This is ‘ n Tyd Om Lief Te Hê – and a time for loving the powerful act of theatre.
The writing is marvellously emotive and evocative, the direction is perfectly judged and the acting is of the highest quality.
Bravo!
Part 2 of the trilogy awaits us!
Shows take place most Sundays at 11:30 am.
Tickets are R90pp.
The show is followed by an optional 3 course buffet lunch at R160pp.
To book:
Call Graham Haynes on 011 486 0935
or mail admin@foxwood.co.za |
|