Fotografie deur Anet Pienaar-Vosloo & Dewald Van Breda
  • 06
  • 12

Fotokuns vir kunstenaars

se mediese fonds

Uitvoerende kunstenaars – musici en akteurs – leef van vertoning tot vertoning, hulle daaglikse werk dikwels hulle enigste bron van inkomste. Die maatreëls om Suid-Afrikaners teen die verspreiding van Covid-19 te beskerm, is vir hulle ’n finansiële ramp.  Mediese nood in die tye skep ‘n onoorbrugbare gebrek aan finansiering vir behandeling of versagting van lyding.

Die Teatron-trust bied die fotografiese kuns aan wat Anet Pienaar-Vosloo en Dewald van Breda ten bate van dié Suid-Afrikaanse uitvoerende kunstenaars geskenk het.

Fotografiese kuns sonder weerga, die katalogus wys wat die kunstenaars met materiaal vóór hulle kameras kan skep, van Parys (Anet Pienaar-Vosloo) tot Suid-Afrikaanse natuurtonele (Dewald van Breda).

Elke foto word eksklusief aangebied aan die koper. Die prys sluit drukwerk van hoogstaande kunsgehalte in met sterk, deurdrenkte kleure en ‘n mat-afwerking asook die versending per koerier.

Die fondse is direk betaalbaar in ’n trustrekening onder voorsitterskap van dr. Susan Vosloo. Bankdetails word vertroulik aan kopers beskikbaar gestel. Seksie 18(A)-belastingsertifikate is beskikbaar.

Art for Artists

Photographers reach out to fellow artists

Performing artists – musicians and actors – live for their art, their performances their passion and often their only source of  income. Measures against the spread of Covid-19 have left many destitute, dependent on the kindness of others for survival. Medical intervention in any form turns into personal disasters as they are short of the necessary funds for medication or treatment.
The Teatron Trust presents the work of two outstanding photographic artists who have donated their photos to sell in aid of their fellow artists. Anet Pienaar-Vosloo and Dewald van Breda translated in photographic form their experience of  parts of the world they love, Anet in Paris, France and Dewald in the African bush and veld.
Browsing through the catalogue, the artistry and technical mastery are displayed in two sets of photos thematically very different from each other.

Each photo is offered exclusively to its new owner. The price reflects high quality printing suitable for works of art. It is printed on reliable, long lasting art paper with a matt finish and rich vivid colours. Courier costs are included.

The funds are payable directly into a trust account chaired by cardiothoracic surgeon Dr Susan Vosloo. Bank details will be sent to buyers. Section 18(A) tax certificates are available on request.

Order your copy at

theatre@foxwood.co.za

 

PONT NEUF PARYS – R5 500

MARIE ANTOINETTE SE SOMERPALEIS – R4 500

STASIEDAK IN PARYS – R5 000
LE BHV MARAIS PARYS – R 5 500
AUGUSTE RODIN SE WONING – R5 000
DANSPASSIES IN LUXEMBOURG – R5 000
LUXEMBOURG TUIN – R5 000
KLEINWITREIER – R7 000
NAUKLUFT-BERGE – R6 000
GAT IN DIE OOR – R6 000
DOOIE DORINGBOME – R7 000
‘N JONG EEN – R7 500
‘N OU GROOT-TAND – R7 500

theatre@foxwood.co.za