Henry Mylne oor Nerina Ferreira:jvjh
Nerina Ferreira, larger than life, unconventional in a highly conventional family, brilliant linguist who was fluent in many languages and translated from even more, award-winning translator, actress renowned for her roles as comedienne. Henry Mylne pays tribute to her whe her ashes are laid to rest in the Foxwood Garden of Fame. Nerina Ferreira, ‘n legend in haar eie leeftyd. ‘n Vertaler van Shakespeare en ander klassieke, aktrise wat by uitstek wat uitgeblink het veral klassieke Franse komedies. ‘n Onkonvensionele leefwyse in formele en konvensionele familie. Nerina was vlot in verskeie tale en het vertaal uit meer as 12 tale. Henry Mylne was ‘n geliefde vriend. Hy doen ‘n amusante lofrede volkwinkslae en interessante staaltjies by ‘n spesiale geleentheid om Nerina in die Tuin van Roem by Foxwood House te vereer.
John Kani
From death threats for a kiss planted on the lips of iconic South African actress Sandra Prinsloo in the play Miss July, during the apartheid era, to a venerated symbol of all that an actor should be – that is John Kani. Looking at his life from his commitment to radical politics as young man to an inspiration to all in the South African theatre world, John Kani informs, amuses and entertains. The speech was delivered at his induction into the Foxwood Garden of Fame.
John Kani is al vereer met doktorsgrade en genoeg toekennings om ‘n museum te vul. Hier praat hy tydens die funksie om sy handafdrukke te plaas in die Foxwood Tuin van Roem. Akteur, dramaturg en trustee van die Markteater in Johannesburg: die grootste rol wat hy vertolk is dié van leier in die vermaaklikheidswêreld wat ‘n hele geslag Suid-Afrikaners inspireer om oor alle struikelblokke te tree om groot hoogtes te bereik.
Ton Vosloo
Ton Vosloo, business leader and media mogul who worked his way through the ranks to become CEO and later chairman of Naspers, the international media conglomerate. Under his guidance, Naspers grew from a South African company into one of the world leaders in social media and media communications. He is Patron of the Foxwoodfees (Foxwood arts festival). Ton Vosloo, beskermheer van die Foxwoodfees, is ‘n medialeier wat die Suid-Afrikaanse mediagroep Naspers gelei het van ‘n Suid-Afrikaanse tot ‘n groot internasionale konglomeraat. In die rede stip hy die redes aan vir sy ondersteuning van die Foxwoodfees.