Jan Groenewald & Chris van der West gesels oor die musiek instrumente in hulle show, ‘Leonardo se Poort’.
Chris vertel van sy middeleeuse instrument, die Draailier ( Hurdy-Gurdy ) en sy Keltiese Harp wat al die pad van Amerika via Hong-Kong tot in Suid Afrika gereis het.